Wat Eet Ons

By Woekerwerf eet ons altyd lekker. Ons maak seker jou kind eet gesond en lekker terselfdetyd. Ons gee om oor jou kind se gesondheid, daarom balanseer ons die verskillende kossoorte.

Gesonde KosVir GesondeKinders

Ons glo dat middagete ‘n “kuier en saamkom-geleentheid” is. Die atmosfeer is soos ‘n besige plaaskombuis met gekuier en geklets

In die somer word middagetes bedien met vars slaai en vrugte in die seisoen.

Die Wintermaande se bykosse wissel tussen pampoen, patats & gemengde groente.

Middagetes word uitgehou vir kinders wat later van aktiwiteite af terugkeer

Wat_eet_ons_Top
Wat_eet_ons_left_lower
Wat_eet_ons_right_lower

Op Die Spyskaart

logo-small

Die bestuur van Woekerwerf streef daarna om ‘n warm en hartlike tuiste te skep. ‘n Tuiste weg van die huis. Daar word met liefde en deernis omgesien na elke Woekerwerfmaatjie en ouer.

Werks Ure
Gedurende Skool : Man - Vry
12:30 - 17:30
Vakansie Tydperk : Man - Vry
07:00 - 17:30
Saterdae & Sondae :
Gesluit

Woekerwerf Nasorg Sentrum © 2021 | Designed by Design Choice