Ons glo dat middagete ‘n “kuier en saamkom-geleentheid” is. Die atmosfeer is soos ‘n besige plaaskombuis met gekuier en geklets In die somer word middagetes bedien met vars slaai en vrugte in die seisoen. Die Wintermaande se bykosse wissel tussen pampoen, patats & gemengde groente. Middagetes word uitgehou vir kinders wat later van aktiwiteite af terugkeer