ONS OULIKE SPAN

WAGPUNTE

Woekerwerfmaatjies kom altyd by dieselfde afhaalpunt bymekaar. Ons vra dat maats direk na afloop van skool en aktiwiteite na die afhaalpunt sal gaan. Daar sal deurlopend personeel wees om hulle te ontvang.

HENNOPSPARK

Hennopspark wagpunt

Woekerwerfmaatjies kom altyd by dieselfde afhaalpunt bymekaar. Ons kry julle by en op die hoofpawiljoen, by die uitgang naaste aan die sporthek.