Wagpunte

Woekerwerfmaatjies kom altyd by dieselfde afhaalpunt bymekaar. Ons vra dat maats direk na afloop van skool en aktiwiteite na die afhaalpunt sal gaan. Daar sal deurlopend personeel wees om hulle te ontvang.

Hennopspark

Bakenkop

Hennopspark wagpunt

Woekerwerfmaatjies kom altyd by dieselfde afhaalpunt bymekaar. Ons kry julle by en op die hoofpawiljoen, by die uitgang naaste aan die sporthek.

bakenkop wagpunt

Woekerwerfmaatjies kom altyd by dieselfde afhaalpunt bymekaar. Ons kry julle by die klimrame voor die tydlike Graad 1 klassies.

logo-small

Die bestuur van Woekerwerf streef daarna om ‘n warm en hartlike tuiste te skep. ‘n Tuiste weg van die huis. Daar word met liefde en deernis omgesien na elke Woekerwerfmaatjie en ouer.

Werks Ure
Gedurende Skool : Man - Vry
12:30 - 17:30
Vakansie Tydperk : Man - Vry
07:00 - 17:30
Saterdae & Sondae :
Gesluit

Woekerwerf Nasorg Sentrum © 2021 | Designed by Design Choice