Woekerwerfmaatjies kom altyd by dieselfde afhaalpunt bymekaar. Ons vra dat maats direk na afloop van skool en aktiwiteite na die afhaalpunt sal gaan. Daar sal deurlopend personeel wees om hulle te ontvang. Wagpunt - Bakenkop By die klimrame voor die tydlike Gr1 classe.