Woekerwerfmaatjies kom altyd by dieselfde afhaalpunt bymekaar.
Ons vra dat maats direk na afloop van skool en aktiwiteite na die afhaalpunt sal gaan.
Daar sal deurlopend personeel wees om hulle te ontvang.
Op die hoofpawiljoen, uitgang naaste aan die sporthek