Very Important COVID-19 Information & Forms!

Please make sure to fill out and submit both forms below and click on the links to download the relevant documentation
BE SAFE

Covid-19 Documentation

Learner Questionnaire

This document will be strictly confidential, and its content will not be disclosed to any other member at Woekerwerf.

Terugkeer Skedule vir

Woekerwerf sal tot verdere aanduiding daagliks vanaf 8:00 oop wees.

Die sentrum sal beskikbaar wees om leerders te assisteer met skoolwerk en huiswerk.

Beperkte sitplekke is beskikbaar om sosiale afstand te handhaaf.

Voltooi asb die onderstaande en besorg terug aan die naskool.